| 'n Universiteit van Gehalte, Billikheid en Innovering
|
|
Die Universiteit van die Vrystaat is een van die oudste universiteite in Suid-Afrika, en het sy eeufees in 2004 gevier. Die UV is 'n belangrike sentrum vir navorsing. Ons sewe fakulteite bied 'n volle reeks voor- en nagraadse programme aan vir ons meer as 27 000 studente.
Die Universiteit is 'n multikulturele en veeltalige universiteit met parallelmedium-onderrig (Afrikaans en Engels). Ons word erken as 'n leier in transformasie en is verbind tot diens aan die samelewing.
|
| In die kollig |
Patricia de Lille: “Ken die verskil tussen reg en verkeerd.”
'n Slaagsyfer van 90% is deur die eerste groep van 100 studente behaal wat die tweejaar-diploma in Geregstolking suksesvol aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) voltooi het.
Lees meer... |
|
Studente blink uit in geregstolkprogram
'n Slaagsyfer van 90% is deur die eerste groep van 100 studente behaal wat die tweejaar-diploma in Geregstolking suksesvol aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) voltooi het.
Lees meer...
|
|
|
|
|
Nuus |
|
Kampusnuus | | Kuns en Kultuur | | Sport | |
|
|
|
|
|
|